Skip to content

Commit

Permalink
chore(www): localization export for Outline Apps
Browse files Browse the repository at this point in the history
PiperOrigin-RevId: 626032703
• Loading branch information
sbruens authored and copybara-github committed Apr 18, 2024
1 parent f00a94c commit 6e3b347
Show file tree
Hide file tree
Showing 67 changed files with 8,383 additions and 1 deletion.
2 changes: 1 addition & 1 deletion server_manager/messages/hi.json
Original file line number Diff line number Diff line change
Expand Up @@ -126,7 +126,7 @@
"geo-mumbai": "मुंबई",
"geo-new-york-city": "न्यूयॉर्क",
"geo-northern-virginia": "नॉर्दर्न वर्जीनिया",
"geo-oregon": "ओरेगॉन",
"geo-oregon": "ऑरेगन",
"geo-osaka": "ओसाका",
"geo-salt-lake-city": "सॉल्ट लेक सिटी",
"geo-san-francisco": "सैन फ़्रैंसिस्को",
Expand Down
127 changes: 127 additions & 0 deletions src/www/messages/af.json
Original file line number Diff line number Diff line change
@@ -0,0 +1,127 @@

"about-outline": "Outline is ’n produk deur Jigsaw waarmee enigiemand hul eie VPN kan skep, laat loop en toegang daartoe kan deel. Outline is ontwerp om bestand te wees teen blokkering. Besoek getoutline.org om uit te vind hoe om te begin.

Outline is oopbronsagteware wat deur Shadowsocks aangedryf word. Jy kan bydra tot die kode op GitHub en by die gesprek aansluit op Reddit.",
"about-page-title": "Meer oor",
"auto-connect-dialog-detail": "Tensy jy jou toestel van jou Outline-bediener ontkoppel, sal Outline outomaties koppel wanneer jy jou toestel herbegin.",
"auto-connect-dialog-title": "Bly altyd beskerm",
"cancel": "Kanselleer",
"change-language-page-title": "Verander taal",
"close": "Maak toe",
"connect-button-label": "Koppel",
"connected-server-state": "Gekoppel",
"connecting-server-state": "Koppel tans …",
"contact-page-title": "Kontak ons",
"contact-view-exit-cannot-add-server": "Die Outline-span kan nie help om 'n bediener by te voeg nie. Probeer asseblief die foutsporing-stappe wat {openLink}hier{closeLink} gelys word en kontak dan die persoon wat u die toegangsleutel gegee het om hierdie kwessie te foutspoor.",
"contact-view-exit-connection": "Die Outline-span kan jou nie help om aan ’n bediener te koppel nie. Probeer asseblief die foutsporingstappe wat {openLink}hier{closeLink} gelys word en kontak dan die persoon wat vir jou die toegangsleutel gegee het om hierdie kwessie te foutspoor.",
"contact-view-exit-no-server": "Die Outline-span versprei nie gratis of betaalde toegangsleutels nie. {openLink}Vind uit hoe om ’n toegangsleutel te kry.{closeLink}",
"contact-view-exit-open-ticket": "Ons ondervind tans hoë kliëntediens-volumes en ons waardeer u geduld. Moet asseblief nie 'n nuwe versoek vir hierdie probleem rig nie. As u ekstra inligting het om by te dra, antwoord asseblief op die oorspronklike e-pos oor hierdie versoek.",
"contact-view-intro": "Laat weet hoe ons kan help. Verduidelik die probleem in detail en moenie persoonlike inligting wat nie aangevra word hieronder invoer nie.",
"contact-view-issue": "Outline-kwessie",
"contact-view-issue-cannot-add-server": "Ek sukkel om 'n ander bediener met my toegangsleutel by te voeg",
"contact-view-issue-connection": "Ek sukkel om kontak te maak met my SPN bediener",
"contact-view-issue-general": "Algemene terugvoering & voorstelle",
"contact-view-issue-managing": "Ek het hulp nodig om my Outline.SPN-bediener te gebruik of om andere te help om daartoe te konnekteer",
"contact-view-issue-no-server": "Ek het 'n toegangsleutel nodig",
"contact-view-issue-performance": "My internettoegang is stadig wanneer ek met my Outline VPN-bediener konnekteer.",
"contact-view-open-ticket": "Het u 'n oop versoekrekord vir hierdie kwessie?",
"data-collection": "Data-insameling",
"disconnect-button-label": "Ontkoppel",
"disconnected-server-state": "Ontkoppel",
"disconnecting-server-state": "Ontkoppel tans …",
"email-feedback-input": "E-posadres (opsioneel)",
"error-connection-configuration": "Ongeldige opstelling. Neem ’n skermskoot van die foutbesonderhede en stuur dit na jou toegangsleutelverskaffer.",
"error-connection-configuration-fetch": "Kon nie die bedieneropstelling aflaai nie. Neem ’n skermskoot van die foutbesonderhede en stuur dit na jou toegangsleutelverskaffer.",
"error-connection-proxy": "Kon nie koppel nie. Gaan asseblief jou internetverbinding na, neem ’n skermskoot van die foutbesonderhede, en stuur dit na jou toegangsleutelverskaffer.",
"error-details": "Besonderhede",
"error-feedback-submission": "Jammer, ons kon nie jou terugvoer indien nie. Maak seker dat jy aan die internet gekoppel is en probeer weer.",
"error-invalid-access-key": "Ongeldige toegangsleutel. Probeer weer, of dien terugvoer in as jy hulp nodig het.",
"error-server-already-added": "Bediener “{serverName}” reeds bygevoeg.",
"error-server-incompatible": "Jammer, hierdie toegangsleutel kan nie met hierdie weergawe van Outline versoen word nie.",
"error-shadowsocks-unsupported-cipher": "Shadowsocks is ongesteunde kode",
"error-timeout": "Dit lyk of daar iets is wat langer neem as verwag. Dit kan dalk help om uit te gaan en te herbegin. As dit weer gebeur, moet jy asseblief terugvoer indien.",
"error-unexpected": "Jammer, ’n onverwagte fout het voorgekom. Dit kan dalk help om uit te gaan en te herbegin. As dit weer gebeur, moet jy asseblief terugvoer indien.",
"feedback-cannot-add-server": "Kan nie ’n bediener byvoeg nie",
"feedback-connection": "Kan nie aan my bediener koppel nie",
"feedback-general": "Algemene terugvoer",
"feedback-input": "Jou terugvoer",
"feedback-language-disclaimer": "Let asseblief daarop dat ons span vrae net in Engels kan antwoord.",
"feedback-no-server": "Het nie ’n bediener nie",
"feedback-page-title": "Dien terugvoer in",
"feedback-performance": "Outline is stadig",
"feedback-privacy": "Jou terugvoer, jou e-posadres (indien verskaf) en bykomende inligting waarna in die {privacyPolicyLinkOpen}data-insamelingbeleid{privacyPolicyLinkClose} verwys word, sal na die Outline-span gestuur word. Moet asseblief nie persoonlike inligting in jou terugvoer insluit nie.",
"feedback-suggestion": "Voorstelle",
"feedback-thanks": "Dankie dat jy ons help om beter te word! Ons hoor graag van jou.",
"fix-this": "Maak dit reg",
"get-help": "Kry hulp",
"got-it": "Het dit",
"help-page-title": "Hulp",
"language-page-title": "Kies ’n taal",
"learn-more": "Kom meer te wete",
"licenses-page-title": "Lisensies",
"no": "Nee",
"non-system-vpn-warning-detail": "Die meeste blaaiers koppel outomaties aan Outline; sommige nie.",
"non-system-vpn-warning-title": "Verifieer jou blaaierverbinding",
"outline-plugin-error-admin-permissions": "Jy moet admintoestemmings hê om Outline in werking te stel. As jy nie admintoestemmings het nie, kan jy later weer probeer nadat jy jou rekenaar herbegin het, of jy kan jou stelseladministrateur vir hulp vra.",
"outline-plugin-error-antivirus": "Dit lyk of jou antivirussagteware ons keer om suksesvol te koppel.",
"outline-plugin-error-invalid-server-credentials": "Dit lyk of jou toegangsleutel nie geldig is nie. Kontak asseblief die persoon wat dit vir jou gegee het as dit weer gebeur.",
"outline-plugin-error-routing-tables": "Ons kon nie jou roeteringtabelle opstel nie. Kontak ons asseblief as dit weer gebeur.",
"outline-plugin-error-server-unreachable": "Ons sukkel om aan jou bediener te koppel. Maak seker dat jy aan die internet gekoppel is en probeer weer.",
"outline-plugin-error-system-configuration": "Jammer, dit lyk of Outline nie reg geïnstalleer is nie. Probeer asseblief om dit weer te installeer. Indien dit nie werk nie, kan jy terugvoer deur die app stuur.",
"outline-plugin-error-udp-forwarding-not-enabled": "Dit lyk of hierdie bediener nie UDP-aanstuur steun nie. Kontak asseblief die persoon wat jou toegang gegee het as dit weer gebeur.",
"outline-plugin-error-unsupported-routing-table": "Dit lyk of ’n ander VPN aktief is. Ontkoppel dit asseblief en probeer weer.",
"outline-plugin-error-vpn-permission-not-granted": "Outline moet jou toestemming hê om ’n VPN-verbinding na die bediener op te stel. Probeer weer, of dien terugvoer in as jy hulp nodig het.",
"outline-services-installation-confirmation": "Ons sal Outline in werking stel, wat dalk admintoestemmings sal benodig. Wil jy wil voortgaan?",
"outline-services-installation-failed": "Ons kan ongelukkig nie Outline in werking stel nie. Dien asseblief terugvoer deur die app in.",
"outline-services-installed": "Outline is suksesvol in werking gestel. Probeer asseblief weer aan die bediener koppel.",
"outline-services-installing": "Outline tans in werking gestel …",
"privacy": "Privaatheid",
"privacy-text": "Jy sal sekere tegniese inligting ontvang wanneer jy terugvoer indien, as daar ’n appfout of -omval is, of as jou bedieneradmin intekening aanvaar om anonieme bedienergebruiksdata te deel.",
"privacy-title": "Outline sal nooit jou persoonlike inligting insamel nie",
"quit": "Verlaat",
"reconnecting-server-state": "Herkoppel tans …",
"save": "stoor",
"server-access-key-detected": "Toegangsleutel is bespeur",
"server-access-key-label": "ss://-toegangsleutel",
"server-add": "Voeg bediener by",
"server-add-access-key": "Voeg toegangsleutel by",
"server-add-ignore": "Ignoreer",
"server-add-instructions": "Kopieer en plak ’n toegangsleutel om ’n bediener by te voeg.",
"server-add-invalid": "{openLine}Ongeldige toegangsleutel.{closeLine}Voer ’n geldige toegangsleutel (ss://) in om ’n bediener te voeg.",
"server-add-zero-state-instructions": "Klik om ’n bediener by te voeg.",
"server-added": "Het bediener “{serverName}” bygevoeg!",
"server-connected": "Gekoppel aan “{serverName}”",
"server-create-your-own": "Het jy nie ’n toegangsleutel nie?
Skep jou eie by {openLink}ons webwerf{closeLink}.",
"server-create-your-own-zero-state": "Het jy nie ’n bediener nie?
Skep jou eie met {openLink}Outline Manager{closeLink}.",
"server-create-your-own-zero-state-access": "Het jy nie ’n bediener nie?
Skep jou eie op {openLink}ons webwerf{closeLink} of
vra vir ’n {openLink2}toegangsleutel{closeLink}.",
"server-default-name": "Instaanbediener",
"server-default-name-outline": "Outline-bediener",
"server-detected": "Bevestig asseblief dat jy hierdie bediener wil byvoeg.",
"server-disconnected": "Is ontkoppel van “{serverName}”",
"server-forget": "Vergeet",
"server-forgotten": "Het bediener “{serverName}” vergeet.",
"server-forgotten-undo": "Bediener “{serverName}” is teruggestel.",
"server-rename": "Hernoem",
"server-rename-complete": "bediener is hernoem",
"servers-menu-item": "Bedieners",
"servers-page-title": "Outline",
"submit": "Dien in",
"submitting": "Dien tans in …",
"support-form-access-key-source": "Waar het u die toegangsleutel gekry?",
"support-form-cloud-provider": "Wolkdiensverskaffer",
"support-form-cloud-provider-aws": "Amazon-webdienste",
"support-form-cloud-provider-digitalocean": "DigitalOcean",
"support-form-cloud-provider-gcloud": "Google wolk",
"support-form-cloud-provider-other": "Ander",
"support-form-description": "Beskrywing van die probleem",
"support-form-email": "E-pos",
"support-form-email-invalid": "U het 'n ongeldige formaat ingevoer.",
"support-form-required-field": "Vereiste veld",
"support-form-subject": "Onderwerp",
"terms": "Bepalings",
"tips": "Wenke",
"tray-open-window": "Oop",
"undo-button-label": "Ontdoen",
"unreachable-server-state": "Onbereikbaar",
"update-downloaded": "’n Opgedateerde weergawe van Outline is afgelaai. Dit sal geïnstalleer word wanneer jy Outline herbegin.",
"version": "Weergawe {appVersion}",
"yes": "Ja"

Loading

0 comments on commit 6e3b347

Please sign in to comment.